27 Nov 2017 – Vlak van die Voëlvleidam

20 Nov 2017 – Vlak van die Voëlvleidam
November 24, 2017
04 Des 2017 – Vlak van die Voëlvleidam
December 5, 2017

VLAK VAN DIE VOëLVLEIDAM OP 27 NOVEMBER

 

Voëlvleidam op Maandag 27 November: 27.4%

(0.1% laer as 20 November)

 

(Inligting van die Departement Water en Sanitasie)

Op 27 November was die gesamentlike vlak van damme wat water aan die Kaapse Metrolpool voorsien (insluitende die Voëlvleidam) 36.1% teenoor die 54.3% van die vorige jaar.