20 Nov 2017 – Vlak van die Voëlvleidam

13 Nov 2017 – Vlak van die Voëlvleidam
November 15, 2017
27 Nov 2017 – Vlak van die Voëlvleidam
November 28, 2017

VLAK VAN DIE VOëLVLEIDAM

Voëlvleidam op Maandag 20 November: 27.5%
(0.1% laer as 13 Nov)

(Inligting van die Departement Water en Sanitasie)
Op 20 November was die gesamentlike vlak van damme wat water aan die Kaapse Metrolpool voorsien (insluitende die Voëlvleidam) 35.9% teenoor die 55.8% van die vorige jaar.